Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Afrikaanse Alfabet Kinderstorie - h-klank
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis  Afrikaanse opvoedkundige potgooi stel die Afrikaanse Alfabet h-klank bekend met 'n oulike kinderstorie. As jou kind leer dit is 'DIE HOND SE HOK', gaan hulle nie die lettervorming ooit vergeet nie... Geniet dit saam met die kinders.🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter h vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g6Gb_Z75YZMzLlOZbqELem&si=pWNBBz5zi1Wjca39🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
View more comments
View All Notifications