Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Afrikaanse Alfabet Kinderstorie - j-klank
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Die j-klank potgooi is 'n Gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi in Afrikaans en vorm deel van ons Afrikaanse ABC Alfabet Kinderstorie reeks op hierdie kanaal.Hier word die j-klank bekendgestel deur 'n nuusflits...  Hoop julle het net soveel pret om daarna te kyk soos wat ek gehad het om dit te produseer.?Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter j vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hkueoex34TF1w9YymUntag&si=0IMyXJhspv2f-A5b?Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ?Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc?WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi??Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. ?Pas perfek in by enige kurrikulum. ?GRATIS! ?Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) ?Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
View more comments
View All Notifications