Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Jaco Kleynhans oor Trump en Suid-Afrika se Toekoms
Jaco Kleynhans oor Trump en Suid-Afrika se Toekoms

Jaco Kleynhans oor Trump en Suid-Afrika se Toekoms

00:00:54
Report
In hierdie KLETS-episode gesels ons met Jaco Kleynhans, Hoof van Internasionale Skakeling by Solidariteit, oor die jongste “Trump-doring” in die ANC se vlees. Trump se uitsprake oor Suid-Afrika het opslae gemaak – maar is dit werklik ’n bedreiging, of is ons regering net bietjie te sensitief? Jaco verduidelik die ware waarde van AGOA, nie net vir Suid-Afrika nie, maar vir Afrika as geheel. Wat beteken dit as Suid-Afrika hierdie handelsvoordele verloor? En wat sê sy kontakte in die Withuis oor ons land se diplomatieke speletjies? Moet Suid-Afrika begin paniekbevange raak oor sy posisie op die wêreldverhoog? Maar moenie bekommerd wees nie, ons hou dit nie net by politiek nie! Wat is ’n goeie gesprek sonder ’n glas fyn wyn uit die bodem van Suid-Afrika? Die land se wynbedryf het een van die rykste geskiedenisse in die wêreld, en hoewel ons nie diep in die wynvate klim nie, klink dit darem na iets om te vier – ten minste solank ons dit nog kan uitvoer! Cheers! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

Jaco Kleynhans oor Trump en Suid-Afrika se Toekoms

View more comments
View All Notifications