Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Wag, Wat? Kanada Verloor Die Speletjie
Wag, Wat? Kanada Verloor Die Speletjie

Wag, Wat? Kanada Verloor Die Speletjie

00:00:56
Report
Kyk hier: https://afrikaans.radio/klets/ep-257-wag-wat-kanada-verloor-die-speletjie/ Dis September, uiteindelik! Die vroue van Suid-Afrika kry ’n oomblik om asem te skep. Net jammer niemand het vir die ANC gesê nie, want etlike dae voor die verkiesing is rus glad nie op hulle kalender nie. Oor die Atlantiese Oseaan speel Trump en Kanada intussen ’n rondte van "Naam, Van, Dier, Dorp". Trump wil Lake Ontario na Lake America doop, en dalk is dit nie 'n slegte idee met Kanada se Dildo, Moose Jaw en Wrong Lake nie. En vandag sê ons vaarwel vir Dolly Parton. ’n Stem wat generasies groot gemaak het, nou stil. Dis Lake America en This Lake, That Lake, en The Other Lake Dis Jolene, een laaste keer. Dis KLETS. KLETS Ep 257 Video · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

Wag, Wat? Kanada Verloor Die Speletjie

View more comments
View All Notifications