Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Slange, Spuite en Sondige Sente
Slange, Spuite en Sondige Sente

Slange, Spuite en Sondige Sente

00:00:53
Report
*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/ep-253-slange-spuite-en-sondige-sente/ Iewers in China het 'n vloed 'n slangplaas oopgebreek, en nou is "swem met die plaaslike fauna" nie meer 'n opsie nie, dis 'n werklikheid. Ozempic maak jou skraler, sê die advertensies. Die nuutste studies belowe jou 'n paar ander verrassings wat niemand op die verpakking sit nie. Mel Viljoen soek nie volgelinge nie, sy soek geld, en het 'n Back a Buddy veldtog probeer om Peet uit die tronk te hou. Om haar te help kyk na opsies het ons gaan kyk wat OnlyFans creators in Suid-Afrika werklik verdien, vir ingeval sy 'n Plan B nodig het. Maar as jy in Kaapstad woon, moet liewer nie jou voëlsaad op die grond strooi nie, want blykbaar kan dit jou in moeilikheid laat beland. Dis slange en spuite. Dis 'n veldtog en 'n sak saad op die grond. Dis KLETS. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

Slange, Spuite en Sondige Sente

View more comments
View All Notifications