Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Pryse, Potholes en 'n Pending Emoji
Pryse, Potholes en 'n Pending Emoji

Pryse, Potholes en 'n Pending Emoji

00:00:01
Report
*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/ep-254-pryse-potholes-en-n-pending-emoji/ Kaapse huispryse klim weer, en dis nou al op 'n vlak waar jy moet begin wonder of dit regtig 'n huis is, of net 'n baie duur uitsig. Intussen is 'n Suid-Afrikaanse Protea-emoji 'n moontlikheid, en ons is klaar trots asof dit reeds goedgekeur is. Maar watter emoji's gebruik Colene en Matthys die meeste? En wat verklap dit van hulle? In Gauteng stik die mense intussen aan besoedeling, en dis nie gas-heaters of slaggate se skuld nie, dis motors. En van motors gepraat: Queen Elizabeth het self gery, jare lank, sonder 'n "liksens". Dis eiendom en emoji's. Dis motors en 'n Queen wat voet in die hoek sit. Dis KLETS. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

Pryse, Potholes en 'n Pending Emoji

View more comments
View All Notifications