Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Renosters, Recovery en Rage Applying
Renosters, Recovery en Rage Applying

Renosters, Recovery en Rage Applying

00:00:01
Report
Hierdie week se KLETS begin met twaalf stappe. Die wêreld het nog nie eens stap een klaar gekry nie. *Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/renosters-recovery-en-rage-applying/ Ons kyk ook na wat in jou kantoor aangaan. Jy doen dit dalk al. Jy weet net nie die naam daarvoor nie. Gavin Sterley van Dinokeng-Noord is terug, en ons gesels verder oor bewaring, oor wat dit werklik vat om 'n spesie aan die lewe te hou in 'n wêreld wat nie altyd oplet nie Urk. Elke vergadering, elke boardroom, elke "guys kan ons align", gaan daai woord in jou kop opduik. Dis KLETS. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

Renosters, Recovery en Rage Applying

View more comments
View All Notifications