Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Van Fluitjieblasers tot AI-Affairs
Van Fluitjieblasers tot AI-Affairs

Van Fluitjieblasers tot AI-Affairs

00:00:01
Report
*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/van-fluitjieblasers-tot-ai-affairs/ Sommige dinge verander nie. Die misdaadsyfers is uit. Die petrol gaan op. Die rentekoers dalk ook. En die man wat Suid-Afrika se bekendste skelmsváanger is, het sy eie fluitjieblaser. Ons kyk na die werksplek en deel raad oor hoe om beter te wees. En praat oor die nuutste manier om jou maat te bedrieg sonder om die huis te verlaat. 1 in 7 doen dit al. En die helfte wens hul regte maat was net so maklik. Dis 27 Mei. Niks en ook alles het verander. Dis KLETS. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

Van Fluitjieblasers tot AI-Affairs

View more comments
View All Notifications