Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
’n Dieet, ’n Diktator en ’n App
’n Dieet, ’n Diktator en ’n App

’n Dieet, ’n Diktator en ’n App

00:00:55
Report
Is jou Nuwejaarsvoornemens om gewig te verloor? Colene deel ’n wenner-dieet uit 1977 wat jou óf laat maer word, óf gelukkig gaan maak. Carl Niehaus het ’n plan. ’n Groot plan. Hy vermoed hy weet presies hoe om Amerika op hul plek te sit, terwyl Cyril Ramaphosa meen ministers verdien eintlik meer geld. Want as daar een ding is wat Suid-Afrikaners kort, is dit empatie vir onderbetaalde politici. Ons leer waar Lego vandaan kom, kyk na millennials se liefdesgeite, en ontdek ’n app wat jou vra of jy dood is, net om seker te maak. Dis KLETS. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

’n Dieet, ’n Diktator en ’n App

View more comments
View All Notifications